The Lucky Fish
Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Snipestraat 181, Kayser's Beach, 2052, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Lucky Fish is 'n gerieflike vakansiehuis wat sowat 500 treë vanaf die strand by die natuurreservaat van Kayser's Beach geleë is. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en 'n spesiale omheining vir honde met toegang tot die kombuisdeur.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en 2 honde en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed, die tweede een het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers met toilette en wasbakke, waarvan die eerste een 'n stort en die tweede een 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sit- en eetareas met 'n uitsig oor die see.
Gaste wat daarvan hou om te braai kan dit op die balkon of in die beskutte agterplaas doen waar buitemeubels, 'n braai en hout voorsien word. Gaste het toegang tot 'n veerpyltjiebord, bordspeletjies, kaarte en legkaarte, asook lampe en kerse.
Slaapplek
’n Bespreking by The Lucky Fish sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Snipestraat 181, Kayser's Beach, 2052, Oos-Kaap
- Gaste dink The Lucky Fish het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonskynkus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Snipestraat 181, Kayser's Beach, 2052, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom