Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lucky Fish

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Klein, vriendelike honde is welkom, maar moet vooraf gereël word.

Maaltye moet voor aankoms gereël word.

Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Branderplanke en ander strandtoerusting kan teen 'n ekstra koste gehuur word.

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Rook is binnenshuis verbode.

Daar is nie 'n TV of WiFi nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R450
per nag (plek vir 8)
Vanaf R750
R750 R450
per nag (plek vir 8)
Vanaf R750
R750 R450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snipestraat 181, Kayser's Beach, 2052, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564b3728fc3751a709e46765a4a7f9f52d1df857337a87e71c7ea22d60bb3dc403ce7b54d33cf0990a81585ef5c15ba58487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R450 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 181 Snipe Street Kayser's Beach 2052 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.2087304 27.6099508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem