10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- The Oaks Farm Tulbagh, Winterhoek West Road, Tulbagh, 7609, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Oaks Tulbagh is 'n ontspannende wegbreekplek met 'n skilderagtige berguitsig en die bekoring van die lewe op die plaas. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rustigheid en 'n unieke plattelandse ervaring in Tulbagh.
Verblyf word in 2 eksklusiewe kothuise gebied waarvan die hoofkothuis 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens het en die tweede kothuis 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Elke kothuis het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die hoofkothuis se oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n ruim sitarea met 'n sitkamerstel. Die hoofkothuis het ook 'n groot buitebraai-area met 'n berguitsig aan die agterkant.
Die UPS-rugsteunkragstelsel hou die WiFi tydens kragonderbrekings aan die gang. Die plaas spog ook met 'n groot dam met 'n glybaan en aktiwiteite soos bergfietsry en voetslaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- The Oaks Farm Tulbagh, Winterhoek West Road, Tulbagh, 7609, Wes-Kaap
- Gaste dink The Oaks Tulbagh het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Oaks Farm Tulbagh, Winterhoek West Road, Tulbagh, 7609, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang