The Oaks Tulbagh

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Sigarette mag slegs in die asbakkies weggegooi word.
Gaste moet asb. vir veiligheid die deure sluit wanneer hulle gaan slaap of die villa verlaat.
Alle waardevolle items moet in die villa toegesluit word. The Oaks Tulbagh sal nie vir die verlies of skade aan enige van die gaste se besittings verantwoordelik gehou word nie.
Maak asb. seker dat die deure met vertrek gesluit is, sit die sleutel terug in die sleutelboksie en skommel weer die syfers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om fooie te hef om items te herstel of te vervang.
The Oaks Tulbagh sal nie vir enige skade of beserings as gevolg van die gebruik van The Oaks Tulbagh se geriewe aanspreeklik gehou word nie.
Daar is 'n grondpad van ongeveer 5 km wat na die verblyf lei en dit is nie vir alle voertuie geskik nie. ’n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks Farm Tulbagh, Winterhoek West Road, Tulbagh, 7609, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd24241ef96f1f214784fddd323e7c53edeef93beed3900f7ef88fa6a0297cd8d73e41dda49cf219e7aeb562a4afc23e67e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 The Oaks Farm Tulbagh Winterhoek West Road 7609 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.197138164526 19.132268636264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang