+98
Selfsorg in Citrusdal

The Old Village

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lucius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike landelike rustigheid. Fantastiese plek. Smidswinkel voel of jy in 'n plek 3 eeue gelede instap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

My verwagtinge was oortref. Stukkie goud! Ons sal beslis weer gaan kuier. 'n Absolute moet doen. Hierdie is 'n stukkie goud. Pragtige omgewing, goed onderhou, daar is niks wat ons kortgekom het nie en ongelooflik hulpvaardige en vriendelike personeel. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Unique stay. Peaceful. Interesting. Beautiful views. Nice walk up The Pass or in the lemon farm. Super pub/restaurant with great atmosphere and stylish art gallery on site. Close to the Skimmelberg rooibos and buchu tea plantation for a tour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Simple, lovely stay. Lovely cottage, clean, beautiful, simply well equipped - just perfect. Extra for the cute little restaurant onsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Oornag stop vir familie. Heerlike stop oppad Noord-Kaap toe. Geniet die geskiedenis van die area. Die restaurant was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie netjies, maar kon doen met 'n ligverkoeler. El Bly Altus lekker daar, alhoewel in die hotel eenheid is daar nie ligversorging nie en sou dalk bietjie afslag op daai eenheid wou gehad het, reeds omdat die ander ligversorging het en die prys is dieselfde as 'n ander eenheid wat lugversorging het, dus baie bedompig in. Andersins is dit ons stay oor elke keer wanneer ons Namibia toe reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Very pleasant. We had a lovely, comfortable stay with our daughter from France.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag
2.8
Mrt 2026

Die teleurstelling van die reis. Ek is van oordeel dat die fasiliteit by verre te duur is vir wat dit bied. Geoordeel aan die foto's, was ek onder die indruk dat die gastehuisverblyf die hoogtepunt van my 21 dae vakansie sal wees. Die eenheid se koste is ten minste 80% duurder as 'n soortgelyke gastehuis waarin ek in 'n ander dorp ook oorgebly het, maar wat in 'n baie beter omgewing was en met baie beter fasiliteite en sekuriteit. Die ligging, langs die N7 en die onmiddellike omgewing van die eenheid, regverdig nie die koste nie. Dit is 'n eenheid uit 'n vervloë era, maar die kombuis eetgerei hoef nie ook oorgedra te wees van die vorige geslagte nie. Die TV is ook nog 'n ou 'boks'-tipe en ek kon dit nie op 'n ander kanaal kry as 'n kanaal wat klaarblyklik voortdurende nuus aanbied nie. As die vensters en die luike voor die vensters oopgemaak word, is daar geen verdere veiligheidsmaatreëls nie, en 'n mens kan nie in die hitte met toe vensters in 'n donker plek slaap nie. Ek verkies vars lug bo lugreëling-lug.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ebeth D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekende verblyf. Ek en my man en twee dogters het al 'n paar keer hier oornag. Baie netjies - goeie ligging - alles wat ons nodig het. Ons bly altyd baie lekker en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stay. A very cute cottage. Well equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff366dac9a269a3c5c6c3c31fcdbeac730918c8990ea9f133745d56c8cbe5681e0f5fcc475686ffdc6b14f2b07a5e21e208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 218 5 1 5 Modderfontein Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.606656963178 18.989319703336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang