2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Fynbos Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Orange Door grens aan die eienaar se huis, maar het 'n privaat ingang. Dit is in Yzerfontein, aan die Weskus van Suid-Afrika, geleë en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die suite is op die grondverdieping, het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die verblyf het sonkrag wat elektrisiteit tydens beurtkrag voorsien. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n slim-TV met DStv Compact Plus.
Die verblyf is 900 m vanaf Pearl Bay Beach en 20 minute se ry vanaf die Weskus Nasionale Park. Dit is 'n ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede en die veldblomme kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Fynbos Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink The Orange Door het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Fynbos Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang