Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 20 Mar 2024 tot 18 Apr 2024 en 02 Apr 2025 to 01 May 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 20 Mar 2024 tot 18 Apr 2024 en 02 Apr 2025 to 01 May 2025.
Prys sluit in
- Cedar Cottage (Die Stal)
- Selfsorg
- Fisherman's
- Selfsorg
- Willow House
- Selfsorg
- Maple House
- Selfsorg
- Alpine House
- Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste wat deur die grootte van die troeteldier bepaal word.
Diere moet asb. nie aggressief wees of vlooie hê nie en eienaars moet 'n bewys van huidige inenting wys. Troeteldiere word slegs in aangewese areas toegelaat en gaste moet gemors onmiddellik optel.
- Troeteldiereienaars stem in dat hulle finansieel verantwoordelik sal wees vir enige skade wat deur die troeteldier veroorsaak word en enige uitgawes wat deur die lodge aangegaan word vir versteurings wat deur troeteldiere veroorsaak word.
- Moet asb. nie jou troeteldier in die lodge se bad was nie. Maak seker dat sand van jou troeteldier se pote afgevee word voor hulle die eenheid binnegaan.
- Troeteldiere mag nie op die meubels of beddens wees nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 15 Elandskloof Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang