Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Outpost Dullstroom

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 19 Sep 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 7 Aug 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 7 Aug 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 20 Mar 2024 tot 18 Apr 2024 en 02 Apr 2025 to 01 May 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 20 Mar 2024 tot 18 Apr 2024 en 02 Apr 2025 to 01 May 2025.

Prys sluit in
Cedar Cottage (Die Stal)
Selfsorg.
Fisherman's
Selfsorg.
Willow House
Selfsorg.
Maple House
Selfsorg.
Alpine House
Selfsorg
Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is en teen 'n ekstra koste wat deur die grootte van die troeteldier bepaal word.
Diere moet asb. nie aggressief wees of vlooie hê nie en eienaars moet 'n bewys van huidige inenting wys. Troeteldiere word slegs in aangewese areas toegelaat en gaste moet gemors onmiddellik optel.
- Troeteldiereienaars stem in dat hulle finansieel verantwoordelik sal wees vir enige skade wat deur die troeteldier veroorsaak word en enige uitgawes wat deur die lodge aangegaan word vir versteurings wat deur troeteldiere veroorsaak word.
- Moet asb. nie jou troeteldier in die lodge se bad was nie. Maak seker dat sand van jou troeteldier se pote afgevee word voor hulle die eenheid binnegaan.
- Troeteldiere mag nie op die meubels of beddens wees nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 15 Elandskloofweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c461f199126b579dff682651066b00d84e47eeb1d022759f32af629aa4b8d7ac37183cf54ed05eeebd654e58d57b4158412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 430 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Portion 15 Elandskloof Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524756985619 30.12342880806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem