The Outpost Dullstroom

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Vriendelike diens, baie mooi natuurskoon. Ons het baie lekker gebly. Die perdritte was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is altyd welkom by The Outpost Dullstroom!

Lanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Die beste plek om die rustigheid en beeldskone natuur te waardeer. Verblyf was gerieflik en tenvolle toegerus. Vriendelike ontvangs en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is altyd welkom by The Outpost Dullstroom!

Wilma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Lekker ontspannend. Dit is 'n pragtige, ruim en silwer skoon huis in 'n plaasatmosfeer. Dit is glad nie ver uit Dullstroom nie. Reëlings was foutloos, die huis is skoon en gerieflik, alles wat jy nodig het en 'n bederf op die kussing. Beslis groot genoeg vir 'n paar dae se gemaklike verblyf. Die gasvrou was baie behulpsaam en reëlings foutloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die rustige plaasatmosfeer en die gerief van die huis geniet het. Dit is vir ons belangrik dat elke gas se verblyf foutloos en sorgvry verloop, en dis heerlik om te weet dat julle tevrede was met alles. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir nog ’n ontspannende wegbreek!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2025

Nie bad nie. Great kuier, die goedkoop koffie en goedkoop enkel laag toiletpapier laat 'n wrang smaak en die binne braai area se vloer lyk sleg en slordig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir julle terugvoer — ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat julle ’n lekker kuier gehad het, maar ons wil graag om verskoning vra vir die aspekte wat nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Die kommentaar oor die koffie, toiletpapier en die toestand van die binnebraai se vloer is waardevolle terugvoer vir ons. Dit is beslis nie die standaard waarna ons streef nie, en ons span is reeds gevra om hierdie punte dringend aan te spreek. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Terugvoer soos hierdie help ons om die ervaring vir toekomstige gaste te verbeter. Ons hoop om julle weer te verwelkom vir ’n baie beter en meer afgeronde besoek.

Marise V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Sal ander plek volgende keer probeer. Ons het in Cedar Cottage gebly. Die plekkie kort instandhouding aandag. Ons het dit onder die bestuur se aandag gebring. In die hoofslaapkamer het net 50% van die dakligte gewerk, bedkassie ligte het glad nie gewerk nie. Die badkamer het geen lig gehad nie, die skakelaar is gebroke. Net die stort se liggie het gewerk. Vir die prys wat mens betaal, verwag jy beter. Baie goeie diens gekry met hout wat voor ons deur afgelaai is, teen 'n goeie prys. Ons is hartlik ontvang en die bestuur het probeer om WiFi probleme op te los. Dis 'n entjie uit die dorp, sal volgende keer nader aan die dorp wil bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie dat julle tyd geneem het om terugvoer te gee — ons waardeer dit regtig. Ons wil opreg om verskoning vra dat sekere dele van Cedar Cottage nie aan standaard was tydens julle verblyf nie. Die probleme met die ligte in die hoofslaapkamer en badkamer, asook die gebroke skakelaar, behoort nie voor te kom nie. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het — ons instandhouding-span is reeds opdrag gegee om dit dringend reg te stel. Ons is bly om te hoor dat julle vriendelik ontvang is en goeie diens ervaar het, veral met die houtaflewering en hulp met die WiFi. Cedar Cottage is wel ’n entjie buite die dorp, wat baie gaste geniet vir die rustigheid, maar ons verstaan dat ander dalk nader aan die dorp wil wees. Ons waardeer julle eerlike terugvoer. Nogmaals dankie dat julle dit met ons gedeel het — dit help ons om voortdurend te verbeter. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom vir ’n gladder en nog meer genotvolle kuiertjie.

Bronwyn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Relaxing. Luxury. Baie mooi groot huis, kinders het die swembad en tafel baie geniet. Sal weer daar bespreek. Ons het in die Maple huis gebly, wat amazing was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by The Outpost Dullstroom.

Marisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lieflike plaas. Ons het heerlike by The Outpost gewoon. Die plaas het 'plaas katte' wat graag by die gaste kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is altyd welkom by The Outpost Dullstroom!

Ronel J
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Rustig, kalmerend mooiste uitsig. Baie lekker. Water is lig bruin, maar dit het nie gepla vir stort nie. Het drinkwater by kantoor getap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marion S
Kort verblyf
3.4
Jun 2024

Internet surprise . This is a nice property, but just lacks finishes - lots of things that don't work, or are hobbled together. It was as if they weren't quite ready for guests. Bedside lights with no outlets. The top house (Alpine) was an ice box, impossible to warm up, and despite sleeping 8, had only 4 forks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elzet
The Outpost Dullstroom
Thank you for taking the time to share your feedback, Marion Stander. We sincerely apologise for the inconveniences you experienced during your stay. Your comments about the finishes, the lack of functional bedside outlets, the temperature of the Alpine house, and the insufficient cutlery are very important to us. We have recently hired a new housekeeping manager, and we are currently addressing these issues to ensure a more comfortable experience for our future guests. We appreciate your understanding and hope you will consider staying with us again so we can provide you with a better experience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elzet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 15 Elandskloof Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c461f199126b579dff682651066b00d84e47eeb1d022759f32af629aa4b8d7ac37183cf54ed05eeebd654e58d57b4158412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Portion 15 Elandskloof Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524756985619 30.12342880806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang