Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Irmhild F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker oornag. Plek is baie skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kan werklik aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons is gou weer terug! Ons het heerlik gebly, baie spasie en alles wat ons nodig gehad het. Eie ingang is 'n plus! Ons sal weer by The Palms bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Verblyf is baie netjies, veilig, skoon en privaat. Verblyf is baie netjies, veilig, skoon en privaat. Lekker privaat parkering en gedeelte om te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidonia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent secure and comfortable overnight accommodation. Pleasant overnight stay. Excellent service. Clean, well equipped and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annolien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie en vriendelike diens. Lekker gebly, persoonlike verwelkoming deur gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, 'n skoner plek sal julle nie maklik kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, net, 100% uitgerus met alles wat mens nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was baie skoon en net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Skoon en gemaklik. Die plekkie self is lekker groot en baie gemaklik. Daar is onderdakparkering vir 2 karre en die hek sluit met 'n slot. Alles was netjies en skoon. Daar is selfs 'n user manual met al die reels en roetines. Ons het egter glad nie die eienaars ontmoet of selfs net gesien nie. Hulle het wel gesê dat ons hulle kan WhatsApp met enige versoeke, maar dit is baie onpersoonlik.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba42fe442c0e43738a6c206ddab42fe78856157921885ea54a0e221acd9007f36d56a1ca7a814a0c2abfc169f11a602415b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 49 Schnehage Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.152453424448 26.175727509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang