2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Palms is 'n lieflike eenslaapkamer-eenheid, ideaal vir 'n oornagverblyf, en is perfek geleë in Fichardtpark Bloemfontein, naby die N1- en N8-snelweë.
Hierdie oopplan-eenheid bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en is volledig selfsorg. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, ruim kasruimte en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Dit beskik oor 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar. Die kombuisie het al die noodsaaklikhede en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyt-eiland met stoele.
Die eenheid het 'n lieflike patio met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkering op die perseel en 'n privaat ingang en rustige tuin met braaigeriewe. Let asseblief daarop dat alle gaste elektrisiteit vir die voorafbetaalde elektrisiteitsmeter moet koop wanneer hulle die lugversorging gebruik. (Lugversorger is aan die voorafbetaalde meter gekoppel)
Hierdie eiendom is naby die Life Rosepark Hospitaal, die plaaslike winkelsentrum en plaaslike restaurante.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helgaardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang