The Pepper Tree
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Buitekant Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Pepper Tree is ’naby die rivier in Caledon in die Overberg. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Dié huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers het dubbelbeddens, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n bad en stort. 'n Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n wasmasjien. Die leefarea het ’n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.
The Pepper Tree spog met ’n groot omheinde agterplaas met 'n alarmstelsel. Daar is braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Buitekant Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Buitekant Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang