+29
Selfsorg in Welgelegen

The Perfect Spot

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik gebly. Alles skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Heerlik gebly, vriendelik ontvang. Sal beslis weer van The Perfect Spot gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaniel P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Everything went well and we had a pleasant stay. Excellent, everything went well and we had a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roanneleigh V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Loved it. Loved the privacy and the aesthetic. The place is beautiful. The host is wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Aangenaam en maak 'n goeie herinnering uit. Die verblyf was uitstekend en ideaal vir ons omstandighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marnis V
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2026

Baie skoon en netjies. Goeie ligging. Ons het vreeslik lekker gebly by the perfect spot. Daar is alles wat ons nodig het en dit is baie skoon en netjies. Gasvrou is nie baie vriendelik nie, maar die amazing verblyf het darem opgemaak daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinique G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely. Beautiful unit and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peace, safe and clean. It's the second time we used Perfect Spot, it exceeded our expectations, we will support them again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelize
The Perfect Spot
Thank you, Mark!

Heinrich B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesomeness, made good memories. It was very good. The facility is near basic stores and malls, easy to find, will definitely recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize L
1 nag
5.0
Des 2025

Perfek! Van die eerste oomblik het hierdie netjiese plekkie my bekoor! Die rustige, veilige omgewing was 'n absolute bonus. Dankie aan die gasvrou vir haar besorgdheid, vriendelikheid en moeite. Kan dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelize
The Perfect Spot
Dankie Marlize!

Johann H
1 nag
5.0
Des 2025

Uitstekend! Lieflik skoon en veilig. Fantastiese gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelize
The Perfect Spot
Dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 La Provence Road, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dc37d91088b05ce5da6c633282391d270d7a36e1d1af11696426bea45035f0e606986446b3bdc8517e1dd27f3dac35e6319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 34 La Provence Road Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873225608468 18.565653753624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang