4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 191 Main Road, Greenpoint, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die lewendige Green Point-area, bied The Point stylvolle akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat 'n kuswegbreek soek.
Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n eetkamertafel met 4 sitplekke na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Gaste kan ook 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is die Seepunt Promenade binne loopafstand van die woonstel, terwyl die V&A Waterfront net 1.5 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Megan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 191 Main Road, Greenpoint, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink The Point het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 Main Road, Greenpoint, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang