The Residency Hurlingham
Beskrywing
Elke volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte privaat badkamer met 'n stort of bad of albei. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Sommige eenhede het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea. Meeste van die woonstelle het 'n TV en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Braemar Road, Hurlingham, Sandton, 2146, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang