Sandton Akkommodasie by The Residency Hurlingham | LekkeSlaap
+53
+53

The Residency Hurlingham

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemarweg 8, Hurlingham, Sandton, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Residency Hurlingham bied selfsorgwoonstelle in 'n veilige kompleks in Hurlingham, Sandton. Die kompleks is die ideale basis om die omliggende ontspannings- en sakegeriewe in die omgewing te besoek.

Verblyf by The Residency Hurlingham beskik oor 20 woonstelle wat elk slaapplek bied vir 4 gaste. Elke volledig gemeubileerde woonstel met 95 vierkante meter beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook, en 'n oopplan-leefarea.

Meeste van die woonstelle het 'n TV en WiFi vir mediavermaak. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek vir voertuie.

The Residency Hurlingham is ongeveer 3,5 km vanaf Sandton Convention Centre, Sandton City Mall, nagklubs, restaurante en ander geriewe geleë. Die kompleks is ook ongeveer 40 km van die O.R Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Braemarweg 8, Hurlingham, Sandton, 2146, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braemarweg 8, Hurlingham, Sandton, 2146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76158ca1fd300a2ca24e02eeea09b93d5f7005267c26202254dcf93f0bcfcea66e5640d48ced77589b88616fb7c1afe3c2d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 8 Braemar Road Hurlingham 2146 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.10829564306 28.030761791402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za