+22

Karoorest Farm

The Shepherd's Cottage
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Shepherd's Cottage is pragtig geleë en bied ongelooflike uitsigte op Alwynkop en Kompasberg. Dié kothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n oopplan-sitkamer en 'n -eetkamer, 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die badkamer het 'n spoeltoilet, 'n stort en 'n bad, en daar is ook 'n kompos-toilet buite. Daar is 'n klein braai-area waar gaste die sonsondergang kan geniet. 'n Groot perskeboom bied in die somer skadu en die ou gebou se dik mure hou die binnekant lekker koel. 'n Kaggel is ook beskikbaar om die ergste winterkoue af te weer.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n lang grondpad is wat na die eiendom lei. Hoëvryhoogtevoertuie word aanbeveel.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

The Rest, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc24dac078f01523f35d49cdaa40b42b0a3931b466b93a6b07a6336f78531cd40a27ba6099822872eaa9f437e5fbacb6f71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 14 5 1 4 The Rest Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 12:00 -31.788826202638 24.661290481448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang