Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rest Farm

The Garden House
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Garden House skuil tussen die bome naby die hoofhuis. Die huis is lekker koel in die somer, en 'n ou stoof hou dit in die winter snoesig en warm. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat apart is vir privaatheid. 'n Enkelbed is in die leefarea beskikbaar vir groter groepe. Die kombuisie is goed toegerus en daar is 'n sitkamer in die hoofvertrek. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. 'n Buitestort met warm water is beskikbaar en daar is kompos-toilette naby die huis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Shepherd's Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Shepherd's Cottage is pragtig geleë en bied ongelooflike uitsigte op Alwynkop en Kompasberg. Dié kothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n oopplan-sitkamer en 'n -eetkamer, 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die badkamer het 'n spoeltoilet, 'n stort en 'n bad, en daar is ook 'n kompos-toilet buite. Daar is 'n klein braai-area waar gaste die sonsondergang kan geniet. 'n Groot perskeboom bied in die somer skadu en die ou gebou se dik mure hou die binnekant lekker koel. 'n Kaggel is ook beskikbaar om die ergste winterkoue af te weer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: The Rest, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NzU0N2Y3LWUzMDAtNGIzYi1hYzEyLWMxZTNkZTA5ZjY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 12 5 1 4 The Rest Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 12:00 -31.788826202638 24.661290481448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem