The River Pirate
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 553 Anchorage Lane, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The River Pirate is 'n knus eenheid wat noord front met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Wildernis. Dit is op die oewer van die Touwsrivier, en bied pragtige rivier-uitsigte, en is deaal vir 'n paartjie, enkel- of sakereisigers.
Dié kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed en 2 stoele, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n koffiemasjien. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid bied toegang tot 'n dek met sitplek waar gaste voëlkyk kan geniet.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste kan die waterweë en Wildernis Nasionale Park met een van The River Pirate se kano's verken. Die verblyf bied direkte toegang tot stap- en voetslaanroetes, en is net 'n entjie se ry vanaf die dorpie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 553 Anchorage Lane, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
553 Anchorage Lane, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang