The Rose 504
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 021 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Rose 504 is 'n stylvolle en sentraal geleë ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad. Dit bied 'n gemaklike mengsel van luuksheid en gerief, wat dit 'n ideale basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n knus sitarea met 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder maak die woonstel oop na 'n kompakte balkon met pragtige uitsigte, wat die perfekte plek bied om 'n oggendkoffie te geniet. 'n Uitstaande kenmerk is die dakswembad, wat asemrowende uitsigte oor die stad en Tafelberg bied. Gaste kan ook gebruik maak van die gimnasium op die perseel of ontspan deur die bekoorlike koffiewinkels in die gebou en in die lewendige omliggende area te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang