The Rose 707
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 117 Strand Street, The Rose on 117, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Rose 707 is 'n knus selfsorgwoonstel, perfek geleë in die hartjie van die lewendige Kaapstadse middestad. Geleë binne loopafstand van Breestraat se bruisende kafees, restaurante en naglewe, bied hierdie moderne toevlugsoord gerief en gemak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuisie beskik oor 'n yskassie, 'n stoofplaat, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak is daar 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel maak oop na 'n klein balkon. Gaste kan die dakswembad met pragtige uitsigte oor die stad en berge geniet, fiks bly in die gimnasium op die perseel, of ontspan by een van die koffiewinkels in die gebou of naby. Met maklike toegang tot die V&A Waterfront, CTICC en openbare vervoer, is dit 'n goeie basis om Kaapstad te verken.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 117 Strand Street, The Rose on 117, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
117 Strand Street, The Rose on 117, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang