The Royal Courtyard
- Kapasiteit: 76 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 103, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R988 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Royal Courtyard was voorheen as Die Royal Hotel bekend en is sentraal in die hoofstraat van Matatiele geleë, langs 'n Pick 'n Pay en naby verskeie winkels, banke, mediese fasiliteite en ander geriewe.
The Royal Courtyard bied verblyf in Executive-, Deluxe- and Luxury-kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, sowel as 'n TV met DStv-kanale, mikrogolfoond, yskassie, ketel, paneelverwarmer en 'n elektriese kombers. Die Deluxe- en Luxury-kamers het ook elkeen 'n haardroër, skeerspieël, strykstasie, vollengte-spieël, lessenaar, lugversorging en 'n moderne klerekas.
Daar is genoeg onderdakparkeerplek in 'n veilige, toegangsbeheerde area. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n restaurant op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Ligging
- Hoofstraat 103, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Matatiele Drakensberge Oos-Kaap
- Kapasiteit: 76 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 103, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom