+32
Lodge in Clubview

The Royal Prime Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lucille S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Naweekkuier saam met kinders. Gemaklike kamer met alles wat jy nodig het. Veilige en mooi omgewing. Vriendelike personeel. Die wasgoeddiens was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goeie prys om net te oornag! Als wat jy nodig het om net oor te slaap, kamer netjies, ligging goed. Loopafstand na Hennies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig en veilig. Dit was baie netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond, Johnny A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld. Die kamer was in lyn met die prys klas. Ek het my verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esna D
1 nag
4.6
Jan 2026

Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Netjies en veilig. Baie lekker gebly. Netjies en veilig. Die personeel was ook baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolet V
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Good, lacking in a few basic repairs but otherwise nice. The receptionist was amazing. I have sent an email to them directly about a few things that were wrong in the rooms, but otherwise fine. Enough parking, big enough for just a stay over but lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liza D
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2026

Sal nie weer daar tuisgaan nie. Twee persone, maar net een handdoek. Stort se drein geblok, water lek deur muur na binne area asook na toilet area. Wasbak geblok. Foto wys nie dat toilet binne 'stort area' is nie - heeltemal ongerieflik. Suppose jy kry waarvoor jy betaal. Sal nie weer daar tuisgaan nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hancke V
1 nag
3.4
Feb 2026

Soos bo. Ek het net tussen my motor en my eenheid beweeg en my voorbereiding gedoen. Ek het nie die res van die venue ontdek of benut nie. Ek het lekker gebly.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Uitstekende waarde vir geld, netjies en baie goed geleë. Baie stil en netjies. Goed toegerus. Handdoeke kan dalk verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 515
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 515
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 515
per nag (plek vir 2)
Bespreek

138 Stymie Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd19f7a01c7e60989a4cb043b360f51d4ae51385941977f6747544611b72e704fc3c69e80d442149bbaa0068ec1d45f3bd2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R515 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 138 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8336328 28.1626694

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang