Lodge in Clubview

The Royal Prime Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nerine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig en veilig. Dit was baie netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pleasant. Very good stay and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Uitstekende waarde vir geld, netjies en baie goed geleë. Baie stil en netjies. Goed toegerus. Handdoeke kan dalk verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Lekker geslaap vir een nag, baie redelike tarief. Klein kamer met kompakte stort/toilet maar netjies en skoon. Baie redelike tarief. Netjiese eiendom en veilig. Ideaal vir 'n enkelnag oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag
4.2
Nov 2025

Mooi & skoon. Ek het lekker gebly, personeel is vriendelik, WiFi het nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Was aanvaarbaar behalwe vir ligte. Kamer was netjies, maar ligte het nie gewerk in die kamer nie. Net badkamer lig en kon dit glad nie regmaak nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elzet G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was 'n skoon aangename kamer. Ideaal vir 'n oornag en gerieflik om 'n snoepie by ontvangs te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

138 Stymie Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd19f7a01c7e60989a4cb043b360f51d4ae51385941977f6747544611b72e704fc3c69e80d442149bbaa0068ec1d45f3bd2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 138 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8336328 28.1626694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang