The Sage - Elegant Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 Main Road, 701 The Sage, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Sage – Elegant Studio is 'n bekoorlike oopplan-woonstel in een van Kaapstad se mees gesogte woonbuurte, Seepunt.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike sake-sitkamer en 'n rugsteunkragopwekker vir gebruik tydens beurtkrag. Straatparkeerplek is naby beskikbaar. Dit is binne loopafstand van die Seepunt-promenade, plaaslike kafees, restaurante en winkels. Gaste geniet maklike toegang tot ikoniese besienswaardighede soos Tafelberg, Clifton- en Kampsbaai-strande, en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 377 Main Road, 701 The Sage, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 Main Road, 701 The Sage, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang