+19
Selfsorg in Witsand

The Sandcastle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Tania E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Incredible host. Relaxing and stress free. What an incredible experience. The accommodation was spotless and the host was very helpful. The accommodation is also very well equipped and provided a nice space for the dog as well. I will definitely recommend the accommodation to friends and family and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons kuier het alle verwagtinge oortref. Ons het regtig welkom gevoel. Ons gasheer was baie gasvry en hulpvaardig. Die eenheid het alle verwagtinge oortref. Skoon, netjies, keurig gemeubileerd en die dekor is besonders. Die eetkamertafel was keurig gedek met die allermooiste servette. Dit het gevoel of ons by 'n vyfster hotel instap. Die eenheid is ten volle toegerus. Van gebottelde water op die bedkassies, sjokolade op die bed tot charcoal en vuuraanstekers en hout. Daar kort absoluut niks. Dit was 'n fantastiese paar dae wat ons daar spandeer het en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Bring net jouself, kos en klere en geniet die rustigheid. Fantastiese blyplek. Vriendelike eienaar wat baie behulpsaam is en sy gasvryheid was uitstekend. Alles wat jy benodig en meer. Baie veilig en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very pleasant and relaxing. Very pleasant. The owner was friendly and we were welcomed with plenty of detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anet Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Mosselkraker street, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9ac84d33b03b5253668025b0b457873c212d789720b7c22dca93177a33d4951db9ae724d2cd290093572b3e39f26852bc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 Mosselkraker street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.395013966896 20.848887150751
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang