The Secret Garden Guesthouse
- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Bismarck Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
The Secret Garden Guesthouse is in 'n baie stil, dog sentrale deel van Swakopmund geleë en is stapafstand vanaf restaurante, besienswaardighede en winkels.
Die gastehuis bied verblyf in 10 kamers met uitsigte oor die pragtige geheime tuin en elke kamer is in 'n minimalistiese styl versier, wat perfek by die gastehuis se tema en omgewing aansluit. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar.
Soggens word 'n ontbytbuffet in die eetkamer of in die tuin onder die palmbome bedien. Op kouer aande kan gaste in die hoofsitkamer voor 'n knus kaggel ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis is net 250 m vanaf die Atlantiese Oseaan en slegs 5 minute se stap vanaf die bekende jetty.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 36 Bismarck Street, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Bismarck Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang