+58
Selfsorg in Fichardt Park

The Stay Luxury Suites

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Christa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Luuks netjies met alles wat nodig is vir oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjiese en gerieflike verblyf in Bloemfontein. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf in Bloemfontein. Eenheid is nuut oorgedoen en baie netjies en gerieflik. Boonop is dit hondvriendelik met 'n klein grasperk vir ons viervoetige kind. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betrum M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was 'n amazing experience. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Egbert W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtig, skoon en uitstekende waarde vir geld. The stay was ’n absolute plesier! Baie mooi kamer en uitstekende waarde vir geld. Die kamer is prakties ingerig en goed toegerus met alles wat ’n mens nodig het. Die dekor is smaakvol en modern, en alles was baie skoon. Die vars, skoon reuk van die kamer het ons dadelik opgeval toe ons die deur oopmaak – dit het sommer ’n goeie eerste indruk geskep. Ons was aangenaam verras en sal hierdie plek ten sterkste aanbeveel. Ons sal beslis weer hier oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chederick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Dit was die beste in maande. Die bly was wonderlik en elegant.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JP
The Stay Luxury Suites
Baie dankie, julle was goeie gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JP Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Du Plooy Cresent, Fichardpark, Bloemfontein, 9323, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b9bded04b4a938dfa15adce45a26a65908001274ec78163753eea88ce7a283177b7a526598d0be2a90af73e0f613073e3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 10 Du Plooy Cresent Fichardpark 9323 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1355704 26.1825683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang