4 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Verdi Boulevard, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Studio Apartment is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Sonstraal Heights, Durbanville. Dit is ideaal vir oornagverblyf en sakereisigers.
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi.
Parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Die woonstel is naby 'n rits winkels, restaurante en die Durbanville-wynroete geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tiana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Verdi Boulevard, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
- Gaste dink The Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Verdi Boulevard, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang