2 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Church Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Studios 315 is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in Bo-Kaap, Kaapstad. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe in die middestad.
Die woonstel is op die derde verdieping geleë en is per hysbak bereikbaar. Hierdie ateljee is op 'n kunstige manier versier, met die solderslaapkamer wat toegerus is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die leefarea is onder, en die kombuis het 'n yskas; 'n oond met 'n stoof; 'n mikrogolfoond; en ingeboude kaste.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale vir mediavermaak. Skuifdeure maak uit die sitkamer oop na 'n balkon, waar 'n mens lieflike uitsigte oor die omgewing kan bewonder. Gratis WiFi word ook in die ateljee voorsien, en gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad binne die gebou gebruik te maak.
Die verblyf het ook 'n omskakelaar wat die TV en Wi-Fi aan die gang hou tydens beurtkrag.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig, met 24 uur-sekuriteit op die perseel. 315 The Studios is naby restaurante, winkels, kroeë en verskeie geriewe in die area. Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf Groenpunt-, Clifton- en Kampsbaai-strande af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Church Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Studios 315 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Bo Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang