+29

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rouxna H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Goed ingerigte moderne lekker tuiste. Goed ingerigte moderne lekker tuiste vir die aand! Badkamer is ruim en baie goed uitgelê. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel. Slegs een aanbeveling: 'n nuwe matras asb. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Rooms
Lekker om gaste soos julle te kan huisves. Ons het dag na julle verblyf die bed vervang. Dankie vir positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!

Anabela-da-graca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good value for money, safe and secure area. Quiet area. Peaceful, safe and secure. Clean and great shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Rooms
Appreciate the feedback and we are blessed with guests like you! You are welcome back anytime!

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike oornag verblyf met alles wat jy nodig het. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kananelo T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Great. Great stay, beautiful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sarina
The Rooms
It was a pleasure to host you. I'm not sure why the rating is so low, as all communication with you was satisfactory and you were pleased with everything.

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend, sal weer daar oornag. Die kamers is werklik waarde vir geld. Ek het onmiddellik welkom gevoel. Sarina het uitstekende diens gelewer. Die plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en ontspanne. Vreeslik lekker gebly. Diens was puik en uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rerig 'n baie pragtige plek. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
1 nag
5.0
Feb 2024

Netjiese ruim skoon slaapplekkie, goed ingerig en veilig. Pragtig netjies en skoon. Voel soos 'n vyfster hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Stil area, maar naby genoeg aan CBD. Skoon kamers, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Die eenheid was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Dit is die moeite werd! Ons het baie lekker gebly by The Rooms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Pieter Vermeulen Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fced896c7176a4129ca6a8fe279b9aacab0b27141a35d29c2614c979734157e92dc0bd361f017b72ff8b9b025cbcec483c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 16 Pieter Vermeulen Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.2335802 28.3333646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang