+29
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Pieter Vermeulen Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Rooms is 'n bekoorlike eiendom in 'n stil en veilige voorstad van Bethlehem. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf geskik vir ontspannings- en sakereisigers, sowel as vir oornagvakansieverblyf. Die eiendom is sentraal geleë naby Dihlabeng Mall en is maklik bereikbaar vanaf die N5.

Verblyf bestaan uit 2 ateljeewoonstelle, elk met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke ateljee beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea, 'n TV met YouTube en Netflix, en gratis onbeperkte WiFi.

Die eiendom het watertenks vir waterbeperkings en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danie S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, sal weer daar oornag. Die kamers is werklik waarde vir geld. Ek het onmiddellik welkom gevoel. Sarina het uitstekende diens gelewer. Die p...
Sien meer
Feb 2025
Corne P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Vreeslik lekker gebly. Diens was puik en uitsig asemrowend.
Mei 2024
Elmien B
Gesin met tieners
5.0
Rerig 'n baie pragtige plek. Baie netjies en veilig.
Mrt 2024
Robert B
5.0
Netjiese ruim skoon slaapplekkie, goed ingerig en veilig. Pragtig netjies en skoon. Voel soos 'n vyfster hotel.
Feb 2024
Clayton C
Gesin met klein kinders
5.0
Stil area, maar naby genoeg aan CBD. Skoon kamers, vriendelike diens.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 16 Pieter Vermeulen Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Pieter Vermeulen Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fced896c7176a4129ca6a8fe279b9aacab0b27141a35d29c2614c979734157e92dc0bd361f017b72ff8b9b025cbcec483c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 16 Pieter Vermeulen Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.2335802 28.3333646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang