2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Pine Street, Hout Bay, Cape Town, 7808, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Sunbird Cabin is 'n uitnodigende en netjiese verblyfopsie in Houtbaai, perfek vir oornagverblyf en sakereisigers wat pragtige berguitsigte waardeer.
Hierdie gemaklike eenheid is losstaande van die eienaar se primêre woning en het 'n privaat ingang. Binne vind gaste 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hoëgehalte-beddegoed en badhanddoeke is ook ingesluit.
Boonop is die eenheid gemeubileer met 'n klerekas en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein buite-area vir die eksklusiewe gebruik van die gas.
Gratis geriewe wat aan gaste voorsien word, sluit in WiFi, 24-uur-sekuriteit en straatparkering.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Pine Street, Hout Bay, Cape Town, 7808, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sunbird Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Pine Street, Hout Bay, Cape Town, 7808, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang