2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 College Avenue, The Sandtown 487, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Sundown Apartment is 'n kontemporêre selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Milnerton en is naby die bekende Kite Beach.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n etenstafel. Die TV het stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ook op die privaat balkon ontspan.
Parkeerplek is op die perseel teen 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar. Daar is ook gratis en veilige parkeerplek voor die kompleks. Gaste het toegang tot die swembad in die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 College Avenue, The Sandtown 487, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sundown Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 College Avenue, The Sandtown 487, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang