Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Selfsorg in Paradys

The TerraVerde

  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The TerraVerde bied selfsorgwoonstelverblyf op 'n privaat eiendom in 'n stil doodloopstraat in Paradise, Knysna. Die eiendom is naby die middestad, wat dit 'n gerieflike ligging maak vir daguitstappies en om Knysna en sy omgewing te verken.

Die 2 woonstelle word bereik via trappe langs die kant van die hoofhuis en elkeen het hul eie privaat ingang. Elke netjiese en elegante woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-ateljee-uitleg. Elke woonstel het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak, 2 stoele, 'n TV en 2-sitplek-eettafel en -stoele. Elke woonstel het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, en basiese eetgerei en breekware. Die woonstelle maak elkeen oop op 'n dek vanwaar u die pragtige uitsigte kan geniet.

Gaste is welkom om van die swembadhuis gebruik te maak of 'n duik in die swembad te neem.

Pragtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer kan vanaf die boonste tuinterras geniet word. Veilige onderdakparkeerplek is op die eiendom beskikbaar en sonkrag vir ononderbroke elektrisiteitstoevoer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The TerraVerde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a9d3fca1dee386498fb41cc038b52b3ff38524d595ea0c0d06f4ba32c961ef9864a5fd9a70ae6e68ef5544472349376a68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 5 Greenhill Lane Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0335912 23.0330348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang