The Thando's Foreshore Place
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Thando's Foreshore Place is in Kaapstad geleë. Dit is net 2,3 km vanaf die ikoniese V&A Waterfront en stapafstand vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en die lewendige Langstraat.
Dié stylvolle ateljeewoonstel bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en sagte badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, oond, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike stoele, 'n werkspasie met 'n lessenaar en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike terras en koffiesitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die skilderagtige Seepunt-paviljoen is net 5,4 km ver en Seinheuwel is 7,9 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang