Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tokyo 1508

Selfsorg
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 16 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 87, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 307 R1 176 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Tokyo 1508 is 'n sjiek selfsorgvakansiewoonstel met moderne afwerkings in Loopstraat in die hartjie van Kaapstad. Aangesien dit in die Moederstad se kuier- en sakekern geleë is en met 'n lieflike uitsig op Leeukop spog, is dit ideaal vir toeriste en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium en 'n kuierarea op die dak met 'n randvloeiswembad, 'n buitebraai-area en 'n panoramiese uitsig oor die stad en op Tafelberg en Leeukop.

Slaapplek

’n Bespreking by The Tokyo 1508 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jare op LekkeSlaap 12

Ligging

  • Loopstraat 87, Middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 307
R1 307 R1 176
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 307
R1 307 R1 176
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 87, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA193f89ce1611e9f12f6a2366a3241a1b3e49dc76b7ea774d0d9efc4074e786062ba2d0ecc98d3cc944ac9e062a1c0928589c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 307 nouVanaf R1 176 per nag (plek vir 2) 87 Loop Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.921946 18.418724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem