+27
Selfsorg in Marlothpark

The Two Marulas Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rustig te vinnig. Baie lekker, netjies, mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Baie mooi en gesellige gastehuis. Stil omgewing en pragtige braai area. Rustige omgewing. Mooi en netjies. Loft bo kort net meer beligting.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
JJ
The Two Marulas Guesthouse
Baie dankie vir die review! Dit beteken baie vir ons. Ons is so bly julle het jul verblyf geniet en die rustige omgewing, gesellige atmosfeer en braai-area waardeer het. Dankie ook vir die eerlike terugvoer oor die beligting in die loft – dit is iets waarna ons beslis gaan kyk. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

JJ Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1637 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1300, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21475ac15073eb44abf5910ae4639ff5fb4786235c92b9fb73631a2ec50e7e6e7a431698ccb1246eca94ac74249b715f9b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1637 Moddervis Avenue Marloth Park 1300 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.3436917 31.7616419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang