+16
Selfsorg in Langenhovenpark

The Urban Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Awie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Dit is baie mooi, skoon, netjies en veilig, naby aan 'n paar restaurante. Ons het baie lekker gebly, sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Die verblyf is prakties ingerig en skoon. Ons het dit geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Great. Great stay. Just check your gate and the second garage door is faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netjies, skoon en veilig. Rustige omgewing. Baie lekker gebly. Naby restaurante. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Skoon, gemaklik, stylvol. Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en stylvol. Die beddegoed en handdoeke was lieflik. Oornag na 'n lang pad was vir my 'n plesier, dankie. Dankie ook aan die gasvrou vir die goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfekte oornag vir 'n gesin in Bloem. The Urban Cottage was so netjies en pragtig. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Sal vir seker weer bespreek as ons in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Amazing home away from home. We had a wonderful time! It was exactly what we needed. Spacious, clean, modern, safe and quiet! Our young one wants us to buy the house as he prefers it over our own! : ).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dante V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilig. Rustig. Baie lekker! Ons het verskriklik lekker gebly by The Urban Cottage, die eienaars was baie behulpsaam en verwelkomend vir ons. Baie gelukkig dat ons hier ingeboek het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongie E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Comfortable and neat. Our stay was amazing, comfortable, and a neat house. Will definitely come back. Everything we needed was there. Nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

We enjoyed staying at Urban Cottage, will book again. Pleasant, comfortable and with a peaceful night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 499
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 499
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 499
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 CM Van Den Heever Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf967e278b29d0131f1dd7dfc4d8f39705c1634b1086337f9a9b067cd3f6f6d07a3a985ebe6521b491207ef6d712b33be0912?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 499 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 10 CM Van Den Heever Street Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.085438 26.158695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang