+68

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Inge P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Clean, welcoming stay with great service and convenient location. Our overnight stay exceeded expectations. The room was spotless and well maintained, and the property’s beautiful garden created a welcoming, “home away from home” atmosphere. Staff and management were warm, professional, and attentive throughout our stay. The secure parking and convenient proximity to the local mall made the location especially practical. I would gladly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann P
1 nag
5.0
Jan 2026

Wonderlik. Fantastiese gastehuis! Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rautie N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie gemaklik en sentraal naby restaurante. Ons het heerlik gebly en sal beslis @The Villa aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Claustrophobia. This is a beautiful place but just one thing did not work: the bathroom for a "Luxury Room" is just not up to standard. 1. You can hardly move in it. 2. The shower door did not close. It is really claustrophobic in there. I know the idea is to cram as many rooms in on the premises to maximise profit. But the problem is you lose exclusivity. The whole room setup was not "luxurious". Advise: one less room and give your guests the time of their lives! Money is not always everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elize S
1 nag
5.0
Des 2025

Warm ontvangs, chihuahuas ook mooi verwelkom. Kamer 10/10. Baie lekker gebly, kamer baie mooi en luuks. Vriendelik ontvang en kan hoog aanbeveel vir ander gaste. My 2 chihuahuas was mooi verwelkom en het ook ontbyt gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en netjies omgewing. Bestuurderes baie vriendelik, kamers pragtig skoon. The Villa is geleë so op die kant van Bloemfontein, maar nie ver van die middestad nie, maar dit maak die area baie rustig. The Villa se tuin en bome met swembad is pragtig en so rustig, met baie sithoekies om te ontspan en die natuur te geniet. Die kamers was pragtig, netjies en skoon. Malie, wat die bestuurderes is, het ons ingewag met vriendelikheid en 'n lekker gesels. Sy het gehoor dat dit ons huweliksherdenking was en daar sorg sy vir 'n spesiale ruiker blomme vir ons kamer. Ons het die volgende oggend 'n heerlike volledige ontbyt geniet. Ek en my vrou sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan W
1 nag
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly en vriendelike personeel. Ontbyt was uitstekend. Was uitstekend. Vriendelike personeel. Baie behulpsaam met enige navrae. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie skoon met vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza-mari S
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was rustig en veilig. Ons het heerlik gebly. 'n Paar goed wat dalk kan gebeur om dit nog beter te maak: 1. Nog 'n multiplug wat iewers makliker toeganklik is. 2. Handdoeke het na rook geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
@ The Villa
Hi Liza-mari Baie dankie vir jou terugvoer. Daar is veronderstel om (n) ekstra multiplug in die kamer te wees, party gaste dra die plugs huis toe en ons het gemis om die plug te vervang. Ek vra om verskoning dat van die handdoeke na rook geruik het, ek gaan definitief aandag gee daaraan. Vriendelike groete Malie

Rona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, skoon en luuks. Heerlik, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NjE3ZTZmLWFmYTItNDZiNS1iNTdiLTFkOGZjNjg0N2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 67 Kenneth Kaunda Road Bayswater 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.073668049804 26.236190623348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang