LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ The Villa | LekkeSlaap
+43

@ The Villa

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir @ The Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Vinnige oornagstop.

Weens Covid-maatreëls kon ons nie ontbyt nuttig, so ons kan nie kommentaar gee op ontbyt.

Enslin N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N
Besigheidsreis

Baie lekker gekuier

Ons het baie lekker gekuier en heerlik ontbyt geeet die volgende oggend. Ek sal beslis die The Villa sterk aanbeveel

Derick B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick B
Gesin met klein kinders

Very pleasant!

Staff was very friendly and professional. Rooms was stunning and very well equipped.

Ferdi S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie gerieflike en moderne kamer. Badkamer het twee wasbakke en dubbele stort met 'n bad. Kan ook rustig op jou eie stoep sit.

@ The Villa's terugvoer

Goeiedag Ferdi,

Baie dankie vir jou voortreflike aanmerkings oor ons gastehuis @ the Villa.
Ons is altyd so dankbaar as ons ons gaste so tuis en gemaklik laat voel.

Mag ons jul weer by die Villa verwelkom in die toekoms.

Rensia

@ The Villa
Helene B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontsettende mooi en netjiese gastehuis met baie goeie diens.

Die kamer was pragtig en die ontbyt voortreflik. Baie vriendelike personeel. At the Villa kan oorweeg om digte gordyne in te sit wat kan toetrek, aangesien mens deur die blindings in die kamers kan insien.

Chantelle S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Ons het een aand oorgeslaap na ‘n lang reis terug vanaf die Klein Karoo, saam met ons twee groot honde. Die verblyf was baie mooi en netjies. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

@ The Villa's terugvoer

Hello Chantelle,

Thank you so much for your positive comment - we always appreciate when our guests value our accommodation.
We are really hoping that you will stay over again with your beautiful pets.

Rensia/ Malie and Staff

@ The Villa
Tasha G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha G
Gesin met klein kinders

Malie was incredibly helpful and accommodating.

Lovely family room, great food and welcome. Would definitely stay there again.

@ The Villa's terugvoer

Annelene

Thank you very much for your great positive review.

Malie is a great star for @ The Villa. She really goes out of her way to make guests feel that they are "Home"

We strive to look after our guests and we are really looking forward in seeing you again in the future.

Rensia, Malie and Staff

@ The Villa
Roelof J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel.

Baie lekker gebly en dit is waarde vir geld.

Percy C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Percy C

Ons het lekker gebly en die personeel en eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Ontvangs was goed, die personeel en eienaars was vriendelik en hulpvaardig, en het ons tegemoet gekom toe ons vroeg die gastehuis moes verlaat na ons afspraak toe.

Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 230
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaundaweg 67, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NjE3ZTZmLWFmYTItNDZiNS1iNTdiLTFkOGZjNjg0N2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 230  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 67 Kenneth Kaunda Road Bayswater 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.073668049804 26.236190623348
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!