+18
Selfsorg in Centurion

The Village Guest Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lorraine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uitstekende standaard van netheid en waarde vir geld. Baie netjiese plekkie binne asook buite. Baie lekker geslaap, veral omdat ek die bed bietjie kon opwarm met die elektriese kombers. Sal definitief weer daar bly. Goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Great stay. Great stay. Very clean and comfortable. Close to shops and restaurants. In a safe and secure complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Thank you so much, Sally. I am so glad you had a good stay!

Jeff K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Exc. Very nice stay with extremely friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard S
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Quiet, quaint, and friendly. It was a pleasant stay. Well located in the village of Irene. The host was more than helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenz S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Relaxing atmosphere with country cottage style vibes. The village guest cottage is a gem to stay at in the heart of Irene - I thoroughly enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Beste verblyf in die omgewing. Ek kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janka M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Baie rustige area, heerlik geslaap, naby aan alles. Baie lekker gebly. Gasvrou baie gaaf. Spesiale goed soos sjokolades gelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Aangename omgewing, gasheer en gasvrou met 'n fasiliteit wat sentraal geleë is. Die webtuiste se fasiliteite is van 'n hoë gehalte en The Village Guest Cottages is nog 'n goeie voorbeeld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Jun 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries Petrus Eduard V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Pragtige gesellige cottage met vriendelike gasvrou. Baie vriendelike ontvangs en gasvrou baie behulpsaam. Cottage is pragtig en baie gemaklik. Heerlik sentraal geleë in 'n veilige area. Ek en my dogter het heerlik gebly en ons 2 dae daar baie geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Baie dankie vir jou vriendelike woorde, Hetty. Ons hoop dat julle weer hier by ons 'n draai sal kom maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 King Street, Irene Security Estate, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang