+27
Selfsorg in Calitzdorp

Moira's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Derick M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Baie gerieflike en lekker verblyf wat beslis die moeite werd was. Ons het baie lekker gebly by Moira's Cottage. Ons gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kothuis is netjies, skoon en goed toegerus. Die omgewing is stil en rustig en die stoep kyk uit oor 'n wingerd. Dit skep 'n lekker landelike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

I recommend Moira's for an easy, relaxing stay. A lovely little cottage. It's spacious, comfortable and well-appointed for self-catering. We enjoyed a wonderful late afternoon taking in the sunset over the vines with some local Port. A shower under the stars was a treat. Communication with the host was spot on and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker. Die huis en tuin is baie mooi, ons het lekker gebly. Die gasheer is baie oulik en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francine C
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Puik, netjies en rustig! Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

2 Gert Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23c78d20cc0e6a02c29e6d93c6b4c20b01589ebe91b7ed4a8e752e974f1abcdbdad3daa6bd817b129405031cabbb6438cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 2 Gert Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.528260759849 21.691608191141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang