Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vogue - Villa - Timeless Elegance

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Veronica B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Huis weg van jou eie huis.

Baie gerieflik en netjies vir 'n groot groep en sentraal geleë aan van die wynplase wat ons besoek het. Baie gasvrye ontvangs gehad en is baie goed ingelig oor plekke om te besoek.

Neil F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F

Beautifully elegant house with all the amenities.

See stars.

Kayla R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla R

Comfortable & attention to detail! Beautiful home with all the bells & whistles.

Elmarie was the perfect host! Thank you so much for accommodating our team. We loved every moment of our stay, and we appreciate all the effort put into making our short stay memorable. We wish we could have stayed longer and made use of the house to its fullest!

Reagan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan P

Wat meer kan ons sê as bravo Theo Vogue.

Die verblyf was uitstekend en het ons verwagtinge oortref. Netheid. Ons groep sal vir 2025 weer vroeg bespreek. Dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Jy is 10/10 op die sterre-meter.

Donovan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan L

Histories, pragtig!

Ons as manne op besigheidsreis het baie lekker gewoon by Die Vogue!

Sharon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Excellent accommodation, highly recommended.

Elamrie is a star host!

Sue C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C

Amazing!

It was just perfect!

Charlene G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G

Spacious and charming house for a large group of people!

The house was perfect for a group of eight adults and we especially loved the large kitchen where we gathered to eat and play board games. The study with fireplace and lounge became our 2nd enjoyed area in the evenings. Perfect location to have a base to enjoy the surrounding wine farm tastings. A wonderful winter break away. Thanks to Elmarie for being a great host!

Lisa F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa F

Ontspan in styl en gemak.

Elmarie is só gasvry. Die huis is ongelooflik mooi met soveel aandag aan die fyner besonderhede. Dit was bv. so lekker om stortseep en 'n haardroër in elke badkamer en kamer te hê. Die huis het als wat jy nodig het vir 'n gemaklike oorbly. Ek sal dit beslis weer boek.

Brenda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R

Pleasant, well spent and very relaxing.

Out of all l the places I booked over the years, this was the first place that was so relaxing nothing to worry about. Thank you again for your generous persona Elmarie. Nicole thank you for your assistance from the very start. God bless you all.

Nicole V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Beautiful place with a lot of space for friends/family.

This was the most beautiful stay, such welcoming hosts and even a milktart that was freshly baked was provided. I would highly recommend this place to anyone.

Theunis B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis B

Goeie akkommodasie vir groep van 8 maar badkamergeriewe bietjie kort.

Vier kamers in hoofgebou moet 1 badkamer deel.

Benette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benette B

Ideale plek vir 'n groep volwasse vriende.

Elmarie is 'n uitstekende gasvrou, het vir ons wonderlike inligting gegee oor die omgewing en was baie akkommoderend. Baie dankie.

Phumelele M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumelele M

Superb.

Excellent, excellent, excellent.

Janine D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Lekker, luukse wegbreek.

Van die intrap is jy omkring met gasvryheid, weelde en luuksheid. Elmarie is rustig en vriendelik. Sy neem haar tyd om jou mooi deur alles te neem, gee vir jou al die inligting wat nodig is en gooi bietjie van die huis se geskiedenis by. Die kamers is pragtig en ruim. Daar is net die beste gehalte produkte en toerusting. Daar is absoluut geen tekortkominge wanneer jy in hierdie huis bly nie.

Braam S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Baie aangename outydse sjarme.

Ons het alles baie netjies gevind. Daar was geen tekortkomings. Elmarie was baie tegemoetkomend met die inboektyd. Sal definitief aanbeveel.

Roel Ramaker H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roel Ramaker H

Schitterend huis, met veel oude sfeer.

Het huis is echt groot, bijzonder netjes onderhouden met veel oude details. Goed uitgeruste keuken en badkamers. Onze host was echt heel erg gastvrij!

Liana E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Beste huis vir 'n lekker kuier met 'n groep mense.

Ons het die lekkerste tyd gehad by The Vogue - Timeless Elegance in Robertson. Die huis is prentjiemooi en idillies - dit het gevoel asof ons in 'n tydskrif-huis gebly het. Al die geriewe is netjies en mooier as mooi. Elmarie het ons so mooi ontvang en werklik welkom laat voel, sy het tot melk en 'n rooiwyn in die yskas gelos, tesame met 'n melktert wat vir ons op die etenstafel gewag het. Ek kan nie genoeg mooi woorde tik om te beskryf hoe ongelooflik The Vogue was nie. Ons kan nie wag om terug te keer nie.

Chante W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante W

The stay was amazing for a Bachelorette weekend. We all loved it.

Best kitchen to spend time with friends.

Willemien R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien R

Baie mooi huis met alles wat jy mag benodig.

Elmarie gaan die estra myl vir haar gaste. Ons was baie welkom verwelkom. Alles was mooi verduidelik. Selfs a warm melktert het vir ons gewag. Al die klein detail het dit laat voel of ons in 'n hotel was eerder as 'n gastehuis. En ons het dadelik tuis gevoel.

Marilize D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D

Absoluut amazing.

Elmarie is so vriendelik en gasvry van die eerste oomblik wat ons haar ontmoet het. Heerlike melktert en wyn het ons ingewag. Niks was vir haar te veel nie. Ek sal enige tyd hierdie pragtige plek aanbeveel. Baie dankie weereens.

Anel R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel R

Pragtig en luuks.

Die huis is pragtig en het meer as verwag gebied. Elmarie is 'n fantastiese gasvrou en die wyn en melktert waarmee ons verwelkom is, was 'n aangename verassing! Ons het heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie!

Adele F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Absolute pleasure to stay here.

Elmarie was the perfect host. The attention to detail was fantastic. Will definitely recommend them.

Jozine A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozine A

Host was friendly, area was safe and easily accessible.

Elmarie, our host was amazing. She was just a phone call away whenever we needed her. We were a group of 5 couples, and the house was fully accommodating. Thank you for the wonderful stay!

The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer

Thank you Jozine and friends for having stayed at The Vogue. It was a pleasure and a privilege to have met you all. Thank for the kind warm hearted people you are. Considerate and friendly. Thank you for cleaning up before your departure. I highly recommend Jozine and her friends to any host. Hope to see you again.

The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Maritsa D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa D

Heerlik, heerlik!

Die kleiner detail, die melktert in die yskas, die hout en blits van die vuur! Die heerlike koffie! Dit was regtig baie lekker om daar te kon oorslaap! Sal dit beslis aanbeveel! Elmarie is 'n fantastiese hostess en laat jou regtig spesiaal laat voel.

Petrus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Besonder aangename verblyf

Vriendelike en gasvrye ontvangs by aankoms. Ruim kamers en moderne, uitstekend toegeruste badkamers. Toestelle in die moderne kombuis en waskamer van uitstaande gehalte. Mooi tuin met gerieflike sitplek en braaigeriewe. Rolstoel toeganklik.

The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer

Naand Oom Petus, dit was so 'n groot voorreg om julle hier te kon huisves! Baie dankie vir die mooi verwysing/boodskap! Dit beteken so baie vir my/ons. Hoop om julle gou weer te sien!
Seën wense vir die Tannie en oom hulle se dogter.

The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Marietjie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Uitmuntend, gaaf ontvang, puik verblyf.

Die huis is nie net geskiedkundig en smaaklik aangepas nie maar daar is net van die beste om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Daar kort niks nie. Enige een se droomhuis met die mooiste skilderye. Elmarie, jy is deel van hierdie vriendelike, warm en huislike verblyf. Baie dankie.

Yolandi P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P

Puik gasvrou en besonderse fasiliteite

Elmarie is ’n besonderse gasvrou. Die verblyf was iets uit ’n besonderse droom. Dit is netjies, luuks en fantasties. Ek gaan beslis vir almal aanbeveel en in die toekoms weer ’n draai kom maak.

Marieta V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Die mooiste plek met die heel beste diens!

Pragtige, superluukse, volledig toegeruste huis.

The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer

Môre Marieta,
Baie dankie vir die mooi woorde oor The Vogue. Die terugboeking word opreg waardeer!
Julle was sulke puik gaste en ek is verheug dat julle jul familietyd hier kon spandeer! Om deel te kon wees van die mooi herinneringe wat julle kom skep.
The Vogue se deure sal altyd oop wees vir julle en ek sien uit daarna om julle weer kan terug verwelkom.
Seën groete aan jou en die gesin!
Tot weersiens
Lemaire

The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Tome R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tome R

Ongelooflike ervaring met gasvryheid. Ons het so welkom gevoel en dit is 'n besonderse pragtige huis.

Dit is regtig 'n styvolle huis met soveel luuksheid.

Esme J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J

Dit was regtig 'n baie lekker kuierhuis gewees. Sal dit beslis aanbeveel vir ander.

Baie skoon en netjies, en alles byderhand en nog meer as wat ons verwag het. Het regtig baie lekker geslaap en gekuier daar.

Nadia D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Wat n pragtige plek met alles, en meer wat nodig is

One verblyf was absoluut 5 ster. Die mooiste dekor en die heel beste bybehore in die kombuis.

The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer

Môre Nadia baie dankie vir die terugvoer! Altyd goed om te hoor van gaste se indrukke. Dit was ‘n absolute plesier om julle hier te kom huisves en waardeer die skoon en netjiese huis wat julle agtergelaat het. Julle almal was 5 ster gaste. Sal julle aanbeveel vir enige ander instansie waar julle moontlik sou wou tuis gaan in die toekoms. The Vogue se deure sal altyd oop bly vir jou en jou familie. Ons is bly dat julle die vreugdevolle geleentheid hier van uit The Vogue kon beleef. Kosbare ewigheids herinneringe kon skep. Wou net graag weet wat daar op veiligheid is waarop ons kan verbeter. Ek het gesien jy het dit nie gegradeer nie. Laat my weet. En dankie!
Groete tuis aan almal
Seën wense
Elmarie

The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Philip C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C

Beautiful house with plenty of space and all the amenities you could ask for.

Our host was brilliant and the house was lovely.

The Vogue - Villa - Timeless Elegance se terugvoer

Good day, Philip,
Thank you so much for the feedback and the kind words. It was so special for me to have hosted you and have since only had fond memories of your stay!
You and your company, including the 4 paws, left the house in such a clean and neat condition, which to me was an absolute help and put a smile on my face.
I will recommend you and the company as guests to any other establishment at any time. You were 5 star guests! Thank you so much for being so kind and friendly. Leaving me with fond memories.
Blessings to you and the others
Elmarie

The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efe11d0df035098a17457a2bde539c1924f0f57c22d6416eae6984241af255a0871ed3e856f7bf2b9c99895921617a621fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 33 5 1 5 28 Van Reenen Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.803793140752 19.883837330619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang