Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vogue - Villa - Timeless Elegance

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Vogue - Villa - Timeless Elegance, 'n bekoorlike Kaapse stylgebou uit die vroeë 1900's, bied 'n tydlose ervaring uit vervloë dae met moderne geriewe en is in die Kaapse Wynlande geleë. Gaste kan die asemrowende natuurskoon van die Kaapse Wynlande hier geniet. Dit is die perfekte basis om die Robertson-wynvallei te verken, waar gaste wyn kan proe en oor die wynmaakproses kan leer. Dié roete is deel van die langste wynroete ter wêreld.

Verblyf word gebied in die hoofhuis met 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste kan in die vierde kamer op 'n koninggrootte-bed slaap, terwyl 'n stapelbed 2 mense in die vyfde kamer akkommodeer.

Die kombuis is ruim en volledig toegerus. Etes kan by die groot etenstafel voorberei en geniet word. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, vrieskas, ysmasjien en skottelgoedwasser. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n wasmasjien en droër in die waskamer. 'n Instapspens bied genoeg spasie vir kruideniersware. Die kombuis het ook 'n koffiemasjien en 'n Nespresso-masjien. Koffiekapsules, tee en suiker word voorsien.

Die huis se studeerkamer is geskik vir sakereisigers en het 'n lessenaar en WiFi.

Die TV en sitkamer bied die geleentheid om te ontspan na 'n besige dag van verken.

Daar is veilige parkeerplek vir ongeveer 3 motors afhangende van die grootte van die motors in 'n toesluitmotorhuis. Ses motors kan gemaklik buite die motorhuis parkeer, en die parkeerarea is goed belig met 'n elektriese heining.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir The Vogue - Villa - Timeless Elegance
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Reenenstraat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vogue - Villa - Timeless Elegance het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 28, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efe11d0df035098a17457a2bde539c1924f0f57c22d6416eae6984241af255a0871ed3e856f7bf2b9c99895921617a621fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 33 5 1 5 28 Van Reenen Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.803793140752 19.883837330619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang