The Walden House
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Burnside Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luuksheid.
Akkommodasie beskik oor 7 eenhede, elkeen met slaapplek vir 2 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Daar is geriewe soos 'n swembad en WiFi op die perseel. Gaste kan ook ontbyt bestel teen 'n ekstra koste.
Doendinge in die omgewing sluit wynproe en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5 Burnside Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Walden House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Burnside Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang