Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Tamboerskloof

4.5 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Tamboerskloof van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Tamboerskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tamboerskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tamboerskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tamboerskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tamboerskloof Akkommodasie

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
45% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Embracing Cape Town bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof in Kaapstad. Die woonstel bied 'n gedeeltelike uitsig op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel vana...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof

House on the Mountain is in 'n klein en stil sekuriteitskompleks teen die hellings van Seinheuwel in Tamboerskloof, in Kaapstad se middestad. Die huis is omring deur Tafelberg Natuurreservaat. Die gay-vriendelike vi...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tamboerskloof

Warren Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitsgebou in Tamboerskloof in Kaapstad. Dié gebou is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede in die middestad. Die smaak...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Warren Heights 504 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Tamboerskloof geleë is. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede ...

Vanaf
R1 763
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof

Devonport House is in Tamboerskloof, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Die s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tamboerskloof

Down The Lane is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof in die Kaapse Middestad. Plaaslike reataurante, winkels en koffiekroeë is binne stapafstand van ons af en Tafelberg is net 10 minute se ry van ons af. Di...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof

Avronne 7 is ’n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in Tamboerskloof. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ’n stort-oor-bad. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede ka...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof

Jardin d’ébèneBoutique Gastehuis is geleë in 'n ou Kaap-Hollandse opstal wat noukeurig opgeknap en versier is deur die eienaars in 'n verfynde kontemporêre Afrikana-styl. Die gastehuis is die ideale beginpun...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof

209 Harbour Lights is ‘n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof teen Seinheuwel se hange met ‘n ongelooflike uitsig oor die stad en op Tafelberg. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en bied ‘n dubbelbed en ‘n bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tamboerskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za