- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 49 Wantage Road, Parkwood, 2193, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Wantage Suites bied gerieflike en ruim oornagverblyf in Parkwood, Rosebank. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is naby Sandton.
Verblyf word aangebied in 10 ruim suites met lugversorging wat elk tussen 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke suite het 'n lessenaar en gratis WiFi vir diegene wat werk gedoen moet kry. Daar is ook 'n TV met volledige DStv in elke kamer asook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 49 Wantage Road, Parkwood, 2193, Gauteng
- Gaste dink The Wantage Suites het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Wantage Road, Parkwood, 2193, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang