+29

The White House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Palmiet Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The White House is 'n selfsorghuis in die kusdorp Kleinmond in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank, kaggel, TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n verhitte Jacuzzi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby die strand en plaaslike restaurante en winkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Brandon C
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Very nice. Our stay was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Quinton L
Gesin met tieners
5.0
It was very relaxing and I will recommend anyone to go and stay for the weekend there. I must say it was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Tiyanah Lee P
Gesin met tieners
4.8
10. The house is nice and cozy and very family orientated. Had a fantastic weekend! The only thing is there is no secure parking; the g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Elize L
Saam met vriende
4.8
House is comfortable with extra appliances. Well located with communication from the owner about the keys and rules. Unfortunately, the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jacques W
4.4
Ongelooflik lekker. Dit was baie lekker, almal het dit geniet.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Faghrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 59 Palmiet Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink The White House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Palmiet Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7d95d5186bd78b6e5ec5492ab7d8286d5fa9e13e3da3fae9ac41fda4fe3983ea38e2b7e82e17e629e0d37755256e060e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8) 16 5 1 4 59 Palmiet Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.341826496181 19.007030321496
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang