The White House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmiet-straat 59, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The White House is 'n selfsorghuis in die kusdorp Kleinmond in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank, kaggel, TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n verhitte Jacuzzi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby die strand en plaaslike restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by The White House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Faghrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Palmiet-straat 59, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink The White House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmiet-straat 59, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom